album cover
110
6.579
Afrikaans
110 wurde am 12. August 2022 von Select Musiek als Teil des Albums 110 - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum12. August 2022
LabelSelect Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM127

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Margot
Margot
Vocals
Loki Rothman
Loki Rothman
Guitar, Programming
COMPOSITION & LYRICS
Margot
Margot
Composer, Lyrics
Loki Rothman
Loki Rothman
Composer, Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics, Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Songtexte

[Verse 1]
Ek is anders as gister
Roekeloos ongeduldig
Ek ry met die venster oop
‘n Bietjie te vinnig
[Verse 2]
Voel veilig verlore
Trap anderste spore
Een hand op die wiel
Chaos in die spieël
[Chorus]
Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
Soms te bang, ek hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
[Verse 3]
Voel weer anders as gister
Ek trap al hoe harder
Hard probeer by hou
Maar ek raak al hoe agter
[Verse 4]
Voel veilig verlore
Wat het geword van my drome?
Een hand op die wiel
Steeds chaos in die spieël
[Chorus]
Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
Soms te bang, ek hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
[Bridge]
Haat dit om nie te weet wat volgende kom nie
Voel ek staan stil, verloor my ambisies
Als word maklik gesê
Hoekom nie maklik gedoen?
‘n Eksistensiële krisis kruip weg om die hoek
Verantwoordelikheid byt uit
Lyk my jy vang nooit op
Het gedog ek het meer tyd
Laat by die eerste stop
Vinniger, vinniger, dit hou nooit op
Sukkel om vooruit te sien
Hou die spoed op 110
[Chorus]
Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
Soms te bang en hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110
Written by: Don Kelly, Loki Rothman, Margot
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...