album cover
Sonskyn
album cover
Sonskyn wurde am 21. Oktober 2022 von Warner Music Africa als Teil des Albums Sonskyn - Single veröffentlicht
Released21. Oktober 2022
LabelWarner Music Africa
BPM
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Nie meer so koud hier in die oggende nie
Die blare het weer kleur
Ek voel die hitte as jy raak aan my vel
Dis jy wat my beheer
Oh-oh-oh-oh
[PreChorus]
Ek's bly die winter is verby
Die winde waai jou terug na my
Sal jy hier in my arms bly?
Ooh
[Chorus]
Ek sien sonskyn
Ek sien blomme
Ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit, ey
Dan wil ek fluit, ey
Jy's soos maanskyn en soos rose
Jy's 'n mooi gedig
Ek wil net fluit, uit
Ek wil net fluit
[Verse 2]
Die aande's beter as ek by jou kan lê
Sonstrale in my hart
Daar's baie dinge wat ek vir jou wil sê
Soos daai vier woorde
Oh-oh-oh-oh
[PreChorus]
Ek's bly die winter is verby
Dis verby
Die winde waai jou terug na my
Terug na my
Sal jy hier in my arms bly?
[Chorus]
Ek sien sonskyn
Ek sien blomme
Ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit, ey
Dan wil ek fluit, ey
Jy's soos maanskyn en soos rose
Jy's 'n mooi gedig
Ek wil net fluit, uit
Ek wil net fluit
[Bridge]
Ultraviolet
In jou oë soos jy nader stap
Jy is ongewoon
Ek wens ek kan weer aan jou vat
[Chorus]
Ek sien sonskyn
Ek sien blomme
Ek sien jou gesig
Jou gesig
Jy's soos maanskyn
En soos rose
Jy's 'n mooi gedig
Mooi gedig
[Chorus]
Ek sien sonskyn
Ek sien blomme
Ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit, ey
Dan wil ek fluit, ey
Jy's soos maanskyn
En soos rose
Jy's 'n mooi gedig
Ek wil net fluit, uit
Ek wil net fluit
Written by: Georic Lomas
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...