Musikvideo

Vorgestellt in

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Dylin Gham Adams
Dylin Gham Adams
Songwriter
Terriano Areveerend Duimpies
Terriano Areveerend Duimpies
Songwriter
Ronin Stifler Johannes
Ronin Stifler Johannes
Songwriter
Chadley Werkhom Dick
Chadley Werkhom Dick
Songwriter

Songtexte

Is ja, hos ja Hie kom vi jou Is ja, hoiya Goeie more broers en sisters Os ko vedag om n program te solve, hie kom vi jou Lyk my djysie probleem en ek is die oplossing Os kom baie ma os is hie vandag Djys reg brother Stifler ma lat Ghamit oor vat Die linker skouer, daais gisters se sinne Die regte skouer, dan Stifler binne Salamat ghamat, eks stangbaar almal Hoekom vat djy annit (hoorhie broers en sisters gat os) Die temple sê amen, amen ai rustig gan alles nou daamen Amen en amen Klap hom hard op sy kop Kykhie os wil nou vi dai haters sê Hai een wat vi Stifler getok it hie kom ek vi jou Skit jou body, vibrate and shake your body Trappie grond uit die grond uit en skit jou koppie Al wat ek vi julle kan sê is amen Stifler Temple Boys, Temple Boys Temple Boys, Temple Boys Skit jou body, vibrate and shake your body Trappie grond uit die grond uit en skit jou koppie Amen, die temple sê amen, amen en amen Die linker skouer, daais gisters se sinne Die regte skouer, dan Stifler binne Die linker skouer (is), daais gisters se sinne (is) Die regte skouer, dan Stifler binne Is ja, hoiya
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out