Musikvideo

Brom Jy ? (feat. WozaCarlito)
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Dylin Gham Adams
Dylin Gham Adams
Songwriter
Terriano Areveerend Duimpies
Terriano Areveerend Duimpies
Songwriter
Chadley Werkhom Dick
Chadley Werkhom Dick
Songwriter
Ronin Stifler Johannes
Ronin Stifler Johannes
Songwriter

Songtexte

Aangename kennis, ek sê hello vi die wenners Ons het tools en klompie spenners Ek sê wag-wag, os is inie skag man Temple Boys en Carlito Wag-wag, os is inie skag man As berto vi my sê man Wat praat djy vi nwatas Ons laatjies skiet gatas Djy puff men ons rastas Dai's gham inie slabbas Ons are areveer, nou areveerend gaan tekeure I don't want peace, I want problems in my lewe Wat-wat, os laatjies skiet gatas Wat het djy verwag-wag? Ons doen dit heelnag En deur die dag-dag Wat het djy verwag-wag En dai nou wat-wat (Jarre man) Venega-Venega, Werkha-Werkha Woza, WozaCarlito Temple Boys Baie dankie Jou maniere, wys my djy drink klomp biere Soet en suur in jou spiere (hooram) Ek sê jou maniere wys my djy drink klomp biere Soet en suur in jou spiere, vertel Mr. Gham Djy druk hom, jou nek djy strek hom Jou arm, rek hom, soetigheid djy lek hom Is Mr. Gham nou, is slammat ghammat, is ghamdraliha Aangename kennis, ek sê hello vi die wenners Ons het tools en klompie spenners Ek sê wag-wag, os is inie skag man Temple Boys en Carlito Wag-wag, os is inie skag man Wag-wag, wag-wag, wag-wag
Writer(s): Chadley Werkhom Dick, Dylin Gham Adams, Ronin Stifler Johannes, Terriano Areveerend Duimpies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out