Songtexte

Daar is gange in jou kop, ek ken dit Elke hoek en draai het ek ontdek Die kastele in jou hart se kamers Is soms verlig, soms toegetrek Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister Ons klein wêreld, ons rusplek Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'N Avontuur gaan soek Jonk en Verlore Nes in die ou dae Nes in die ou dae Jonk en verlore Daar is plekke in die wêreld waar ons was Elke stad is deel van jou Die wysies binne my kom uit soos branders Kan ons lugkastele bou Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister Ons klein wêreld, ons rusplek Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'N Avontuur gaan soek Jonk en Verlore Nes in die ou dae Nes in die ou dae Jonk en verlore Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'N Avontuur gaan soek Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry? (Wat as ons net alles los) Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry? (Wat as ons net alles los) Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry? (Wat as ons net alles los) Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry? 'N Avontuur gaan soek Jonk en Verlore Nes in die ou dae Nes in die ou dae Jonk en verlore
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out