Musikvideo

Posduif - Geniet Die Dance (Liriekvideo)
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Posduif
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Producer

Songtexte

Jy was gebore. Die mooiste Maandag Oë vol wonder. Genisis Liefde, die eerste sekonde Verlore in als wat jy is Eendag is jy Dalk 'n sanger Of die volgende tech biljoenêr Ek bly Altyd jou grootste aanhanger my kind Skyn jou stêr En Breek n paar harte Vir die regte een Jaag die weerlig Soen in die reën Sê Jy's lief soos die laaste kans Jy't net een lewe Geniet die dans Een en twintig. Bewolkte Sondag Oë vol trane. Openbaring Eerste liefde. Elke Sekonde So erg seer. Dis net deel van die ervaring Eendag sal jy sing met verlange Of terug dink op jou eiland van ver My kind, my grootste aanhanger, klink een Op my ster Breek n paar harte Vir die regte een Jaag die weerlig Soen in die reen Sê Jy's lief soos die laaste kans Jy het een lewe Geniet die dans Sal jou held wees sonder n Superman suit En jou laat glo ek het Kersvader ontmoet Laf grappe maak om jou te laat lag Ek is Altyd daar Ek is Altyd daar Deur die seer en swaar Deur die seer en swaar Ek is Altyd daar Ek is Altyd daar Jou op my hande dra Jou geluk bewaar Ek is Altyd daar Ek is Altyd daar Deur die seer en swaar Deur die seer en swaar Ek is Altyd daar Ek is Altyd daar As jy my eendag weg bêre Kan jy my vind in die stêrre Breek n paar harte Vir die regte een Jaag die weerlig Soen in die reen Sê Jy's lief soos die laaste kans Jy't net een lewe Geniet die dans
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out