album cover
Bang
325
Afrikaans
Bang wurde am 31. Mai 2024 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums Bang - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum31. Mai 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM157

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anke Rothmann
Anke Rothmann
Vocals
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Guitar, Drums, Background Vocals, Bass
COMPOSITION & LYRICS
Anke Rothmann
Anke Rothmann
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
Daniel Marais
Daniel Marais
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer

Songtexte

[Verse 1]
Dis twee asems in die middel van winter
Ek voel hoe vlieg ek, net soos ‘n vlinder
Alles het sin gemaak
Dis twee hande wat net wou raak
[Verse 2]
Dis vier wyne of ‘n bietjie te laat
Ek voel hoe my hart my bors verlaat
Jy het my stil gemaak
Dis twee hande wat net-net raak
[Verse 3]
Een warm soen op ‘n koue aand
Sit alles op die lyn vir 'n halwe kans
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
En al wat ek onthou is hoe ons lippe raak
Vir die laaste keer kyk wat my mal gaan maak
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
[Verse 4]
Om te verdwaal
In jou oë vanaand
En wakker te word
En jy is weg
[Verse 5]
Twee harte in die middel van die Boland
Was dit liefde of net 'n bitter goeie aand
Wat gebeur as ek ry?
Wat gebeur as ek net hier bly?
[Verse 6]
Alles wat jy doen is so subtiel
Ek weet daar's 'n kans dat my hart verniel
Die risiko is op my
Tekens beteken niks vir my
[Verse 7]
Een warm soen op ‘n koue aand
Sit alles op die lyn vir 'n halwe kans
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
En al wat ek onthou is hoe ons lippe raak
Vir die laaste keer kyk wat my mal gaan maak
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
[Verse 8]
Om te verdwaal
In jou oë vanaand
En wakker te word
En jy is weg
[Verse 9]
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
[Verse 10]
Een warm soen op ‘n koue aand
Sit alles op die lyn vir 'n halwe kans
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
En al wat ek onthou is hoe ons lippe raak
Vir die laaste keer kyk wat my mal gaan maak
Wie is bang vir dit?
Wie is bang vir dit?
[Verse 11]
Om te verdwaal
In jou oë vanaand
En wakker te word
En jy is weg
[Verse 12]
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Ek's bang, ek's bang, ek's bang
Written by: Anke Rothmann, Daniel Marais, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...