album cover
Annabel
1.259
Afrikaans
Annabel wurde am 27. September 2024 von Select Musiek als Teil des Albums Annabel - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum27. September 2024
LabelSelect Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM125

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Intro]
My Annabel
My Anna, wanneer gaan jy bel?
[Verse 1]
Daai blou oog en brunette is my gunsteling
Gisteraand haar gevra vir 'n laaste dans
Hoe meer ek haar beskryf, moet ek net gou besluit
Manne, die jag is nou definitief geskuif
Koffie en Pringles is haar favourite ding
En sokkie met haar vellies laat die manne spring
Hoe meer ek aan haar dink laat my besef
Dis dalk eers tyd laat sy my nommer misbruik
[Chorus]
My Annabel
My Anna, wanneer gaan jy bel?
Want ek wag al te lank nou bel ek maar vir jou
Hier’s plek wat ek net vir jou hou
So, Anna, antwoord net gou
[Verse 2]
Haar ouers sukkel om haar in die baan te hou maar
Anna soek 'n man wat haar net vas kan hou
Hoe meer sy vir my kyk, hoe meer sy my verlei
Magties, jy maak dat ek jou net uit kyk
Rugby en Cruisers laat haar hartjie spring
En rooiwyn met ‘n son sak laat haar te veel drink
Hoe meer ek daaraan dink laat my besef
Dis dalk eers tyd laat ek haar nommer misbruik
[Chorus]
My Annabel
My Anna, wanneer gaan jy bel?
Want ek wag al te lank nou bel ek maar vir jou
Hier’s plek wat ek net vir jou hou
So, Anna, antwoord net gou
[Bridge]
My Anna, my Anna
Wanneer gaan jy bel?
My Anna, my Anna
Jy’s my Annabel
My Anna, my Anna
Wanneer gaan jy bel?
My Anna, my Anna
Jy’s my Annabel (Jy's my Annabel)
[Chorus]
My Annabel
My Anna, wanneer gaan jy bel?
Want ek wag al te lank nou bel ek maar vir jou
Hier’s plek wat ek net vir jou hou
So Anna, antwoord net gou
Written by: Emil Paul, Wentzel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...