album cover
Rooi
1.035
Afrikaans
Rooi wurde am 18. Oktober 2024 von Select Musiek als Teil des Albums Rooi - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum18. Oktober 2024
LabelSelect Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM114

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Liza Nel
Liza Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Paul
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Songtexte

[Verse 1]
Ek weet van whiskey
Gehoor hy brand soos vuur
Ek ken die fyn van vonkelwyn
Net nog 'n slukkie, om terug te dink
Om te onthou
Wat was voor jou
[PreChorus]
Maar as jy my styf vas hou
Val ek weer in, want jou wyn maak sin
[Chorus]
Kom bly in my glas, elke sluk is 'n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
[Verse 2]
Hoor van tequila
Rosé en gin
Maar jy’s my begin
Ken my soos min
'n Glas vol liefde, 'n ewigheid
Want elke keer soek ek jou meer
[PreChorus]
Maar as jy my styf vas hou
Val ek weer in, want jou wyn maak sin
[Chorus]
Kom bly in my glas, elke sluk is 'n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
Ja, jou rooi, rooi wyn
[Chorus]
Kom bly in my glas, elke sluk is 'n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
(Oh) Oh
Jou rooi, rooi wyn
Written by: Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...