album cover
Hoog
Auf Tour
album cover
Hoog wurde am 15. Oktober 2021 von CoolerBox Records als Teil des Albums Zonneblom veröffentlicht
Released15. Oktober 2021
LabelCoolerBox Records
BPM
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Vergewe my as jy opstaan
Ek was nog nooit suggestief
As my woorde sou wegraak
My oë effektief
[PreChorus]
En dit was stil in die oomblik
Staan nou stil op die verhoog
En toe ek val by die afgrond
Was ek nog steeds hoog
[Chorus]
En ek sweer, ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my?
Sal jy wag vir my?
En ek sweer, ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my?
Sal jy wag vir my?
[Verse 2]
Dalk is dit toe die rede
Om myself te vermy
Ek was diep in die donker
Maar ek is nog steeds by
[PreChorus]
En dit was te in die oomblik
Staan nou stil op die verhoog
Ek het geval by die afgrond
En ek is nog steeds hoog
[Chorus]
En ek sweer, ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my?
Sal jy wag vir my?
En ek sweer, ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my?
Sal jy wag vir my?
Sal jy?
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...