album cover
Singery
969
Afrikaans
Singery wurde am 11. Juli 2025 von Independent als Teil des Albums Singery - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum11. Juli 2025
LabelIndependent
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM117

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Dis al 2 jaar vandat
Jy ons verlaat het en
Alles lyk dieselfde
[Verse 2]
Maar dis stiller hier
Want die ou klavier
In die saal
Speel minder as die helfde
[Verse 3]
Die dorp roep nog jou naam
Vra gaan dit beter daar
Kyk ons nog na die selle maan
Wat vir ons glimlag in die aand?
[Chorus]
Kom terug na my met jou singery
Sonder jou is dit te stil in die kombuis
Kom dans met my want ek mis die huis
Kom terug na my met jou singery
Sonder jou is dit te stil in die kombuis
Kom dans met my want ek mis die huis
[Verse 4]
En die hond lê
By die voet van die bed
Met sy kop op die koue vloer
En ek wil sê
Moenie worrie nie
Sy kom terug
Maar ek weet nie of jy doen nie
[Verse 5]
Jou ouers noem jou naam
Vra hoe dit met my gaan
Maar ek weet ons almal sit en staar
Na jou foto in die raam
[Chorus]
Kom terug na my met jou singery
Sonder jou is dit te stil in die kombuis
Kom dans met my want ek mis die huis
[Bridge]
Ooh
Weet jy waar jy gaan?
Weet jy waar jy staan?
Sal jy terugkom?
Ooh
Ken jy nog my naam?
Praat jy nog my taal?
[Chorus]
Kom terug na my met jou singery
Sonder jou is dit te stil in die kombuis
Kom dans met my want ek mis die huis
Written by: Jacques Geldenhuys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...