album cover
Storms
27
Afrikaans
Storms wurde am 4. Mai 2020 von Next Music als Teil des Albums veröffentlichtStorms - Single
album cover
Veröffentlichungsdatum4. Mai 2020
LabelNext Music
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM160

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Straatligkinders
Straatligkinders
Performer
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Electric Guitar
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lead Vocals
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Drums
Hein Kruger
Hein Kruger
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Songwriter
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Producer
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Mixing Engineer

Songtexte

Ek wil nou saam jou sink
Daar is 'n anker in ons
Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
'N Engel loop alleen in die straat
Opsoek na iets opsoek na kwaad
Hy vind homself in die hoek van my hart
'N Heldedaad in 'n doodloopstraat
Hier is ons nou van toeka tot nou ek sal saam aan jou klippe kou
Ek wil nou saam jou sink
Daar is 'n anker in ons
Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
Ek wil myself wees ek weet ek kan nie maak asof jy
Al die storms in my kop laat stil word
Maar ek weet jy sal my leer om te swem
Iemand loop verby al my haat
Te bang vir luister te bang vir praat
Jy staan reglangs my seer
Jy help my op, jy help my staan
Hier is ons nou van toeka tot nou ek sal saam aan jou klippe kou
Ek is so braaf dat ek net myself wil wees
Written by: Benjamin de Jager, Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...