album cover
O'Lyfie
album cover
O'Lyfie wurde am 19. Dezember 2025 von Vonk Musiek als Teil des Albums Seisoene veröffentlicht
19. Dezember 2025
LabelVonk Musiek
BPM114
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Gesiggie so mm-mm-mm
Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek jou
[PreChorus]
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jyt my verlei
[Chorus]
O'Lyfie-lyfie, jy't my hart ontpop
O'Lyfie-lyfie, hierdie siel omgedop
O'Lyfie-lyfie, ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
[Verse 2]
Jou bekkie so mm-mm-mm
Dit wat jou lyfie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek jou
[PreChorus]
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jy't my verlei
[Chorus]
O'Lyfie-lyfie, jy't my hart ontpop
O'Lyfie-lyfie, hierdie siel omgedop
O'Lyfie-lyfie, ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
[Verse 3]
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
[Bridge]
Jou bekkie
Gesiggie
Jou lyfie as ons twee soe-oe-oen
[Verse 4]
Gesiggie so mm-mm-mm
Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek jou
[PreChorus]
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jy't my verlei
[Chorus]
Lyfie-lyfie, jy't my hart ontpop
My hart ontpop
Lyfie-lyfie, hierdie siel omgedop
O'Lyfie-lyfie, ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
[Chorus]
Lyfie-lyfie jy't my hart ontpop
My hart ontpop
Lyfie-lyfie, hierdie siel omgedop
O-Lyfie-lyfie, ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens
Vir jou wil
Written by: Deon Laubscher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...