album cover
Vriend
1.032
Afrikaans
Vriend wurde am 15. September 2023 von Vonk Musiek als Teil des Albums veröffentlichtVriend - Single
album cover
Veröffentlichungsdatum15. September 2023
LabelVonk Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM125

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Steenkamp
Armand Steenkamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Steenkamp
Armand Steenkamp
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Producer

Songtexte

[Verse 1]
As ons drie saam in 'n cruiser ry
Dop in die hand
Gesels land en sand, rooi
Kalahari sand wat die vroete brand
Kameeldoringvuur tot laat in die aand
[PreChorus]
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
[Chorus]
Deur die dik en die dun
Deur die soet, deur die sout
Staan ons bymekaar
Deur die winter se koud
En ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
[Verse 2]
In Patrys se kantoor het ons glase geklink
Hy sê toe vir my ek moet nog 'n witblitsie skink
Maar die manne wat hom ken weet hy het 'n hart van goud
En al is hy oud, is hy nog donners stout
[PreChorus]
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
[Chorus]
Deur die dik en die dun
Deur die soet, deur die sout
Staan ons bymekaar
In die winter se koud
En ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
[Verse 3]
Op 'n donderdag in jou kantoor gesit
Ons pelle saam, 'n dop gedrink
Maar soms wens mens
Mens kan die tyd terug draai
Nog eenkeer saam lag
En nog eenkeer saam braai
[PreChorus]
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
[Chorus]
Deur die dik en die dun
Deur die soet, deur die sout
Staan ons bymekaar
In die winter se koud
En ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen
[Chorus]
Deur die dik en die dun
Deur die soet, deur die sout
Staan ons bymekaar
In die winter se koud
En ons sal vir mekaar deur die woestyn loop
Dis wat ons moes doen
Om mekaar vriend te kon noem
Written by: Armand Steenkamp
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...