album cover
Sweef
32
Pop
Sweef wurde am 29. Juni 2021 von Bay Records (c) Copyright 2025 als Teil des Albums Prisma veröffentlicht
album cover
AlbumPrisma
Veröffentlichungsdatum29. Juni 2021
LabelBay Records (c) Copyright 2025
SpracheEnglish
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM86

Songtexte

[Verse 1]
Jy maak my so goed voel
Jy weet wat ek bedoel
Dit voel of ek sweef
Ek wil weet wat jy weet
[Verse 2]
Bring my jou liefde en bring my jou kleur
Dis hoe dit is om te leef
Oh yeah, oh yeah
[Chorus]
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
Sweef weer saam in elke oomblik
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
In elke oomblik
Elke oomblik sweef ons saam
[Verse 3]
Oooo yeah, hmm
[Verse 4]
Daar's soveel meer
Ons het geleer
Kom terug na my toe
Soos daardie aand toe
Jy weet
[Verse 5]
Bring my jou liefde en bring my jou kleur
Dis hoe dit is om te leef
Oh yeah, oh yeah
[Chorus]
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
Sweef weer saam in elke oomblik
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
In elke oomblik
Elke oomblik sweef ons saam
[Verse 6]
Bring my liefde
Bring my kleur
Bring my liefde, wys my weer wat ons kan wees
Bring my liefde
Bring my kleur
Bring my liefde, wys my weer wat ons kan wees
[Chorus]
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
Sweef weer saam in elke oomblik
Ooh ooh, ooh ooh, yeah
Kom ons sweef
In elke oomblik
Elke oomblik sweef ons saam
[Verse 7]
Oooo yeah, hmm
Written by: Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...