album cover
ONS
album cover
ONS wurde am 30. Januar 2026 von David Gresham Records als Teil des Albums ONS - Single veröffentlicht
30. Januar 2026
LabelDavid Gresham Records
BPM130
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Terug gereis na soeterland
Om die soet te proe in my bitter hand
Wat ek proe was verward oor ons.
My hardklop uit my bors
[PreChorus]
Noem my crazy
Noem my bang
Noem my staties
Want my hart verlang
[Chorus]
Na jou, na jou, na jou
En als so vêr van ons
Soos die son
Die maan
Die sterre
Jy
En ons
Na jou, oh, oh, oh
Die son
Die maan
Die sterre
Jy
En ons
[Verse 2]
Ek't geloop deur drome wat val
Kleur verkrummel in 'n dowe gil
Verlede glans in gebreukte glas
Elke beeld 'n wond wat nooit daar was
[PreChorus]
Noem my crazy
Noem my bang
Noem my staties
Want my hart verlang
[Chorus]
Na jou, na jou, na jou
En als so vêr van ons
Soos die son
Die maan
Die sterre
Jy
En ons
Na jou, oh, oh, oh
Die son
Die maan
Die sterre
Jy
En ons
[Bridge]
Ek's nie hier om weg te skuil nie
Ek's nie hier om Vryheid te oorskei nie
Ek's hier, wil dit duidelik maak
Ek val, ek veg
Bars in liefde vir ons
Vir ons
[Chorus]
Na jou, oh, oh, oh
Die son
Die maan
Die sterre
Jy
En ons
Written by: Andrew George Mitchley, Carlien Coetzer, Doane Donovan Smith, Francina Elizabeth Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...