album cover
DIE HERE WEET
88
African
DIE HERE WEET wurde am 5. Dezember 2025 von Van Der Aven als Teil des Albums DIE HERE WEET - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum5. Dezember 2025
LabelVan Der Aven
SpracheEnglish
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM109

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Veronderstel dat
Ek word spyt
Die laaste twee jaar by die
Agter deur uit
En al die tye wat ons
Saam spandeer
Verbrokkel tot iets wat ons nie eens
Weg kan gee nie
NEE!
Spaar my al die
Aande saam
Jy is my rede
Om daagliks aan te gaan
Sodat ek weereens
Net in kan gee
Want hoe de hel
Sê iemand vir jou nee?
So gryp my hand
En sleep my saam
Jy gee my vrede
En ek gee jou 'n bynaam
Soos liefie
Of dalk selfs vrou
Die Here weet ek is
Ek is versot op jou
So gryp my hand
En sleep my saam
Jy gee my vrede
En ek gee jou 'n bynaam
Soos liefie
Of dalk selfs vrou
Die Here weet ek is
Ek is versot op jou
Veronderstel dat
Ek vergeet
Al my diepste donker drome
Word verlore uit op see
Van ons laat nag operasies
Tot vroeë oggend avonture
Ons eerste soen en groet
Tot nou ons eie dak en mure
NEE!
Spaar my al
ons jare saam
Want ek's 'n drome
En jy die blouste maan
Kom skyn jou lig
Oor my diepste seer
Ek belowe
Ek sal alles vir jou gee
So gryp my hand
En sleep my saam
Jy gee my vrede
En ek gee jou 'n bynaam
Soos liefie
Of dalk selfs vrou
Die Here weet ek is
Ek is versot op jou
So gryp my hand
En sleep my saam
Jy gee my vrede
En ek gee jou 'n bynaam
Soos liefie
Of dalk selfs vrou
Die Here weet ek is
Ek is versot op jou
Oooo
Oooo
Ek is versot op jou!
Oooo
Ek is versot op jou!
Written by: Roelof van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...