album cover
Diep Spore
album cover
Diep Spore wurde am 1. Januar 2001 von SIM DD/Sting Music als Teil des Albums Op Aanvraag... (Deluxe) veröffentlicht
Released1. Januar 2001
LabelSIM DD/Sting Music
BPM58
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Waar jy by my verdwaal het
Jou vas teen die hemel gestaar het
Het jy met jou bokkie oë
Diep spore in my hart kom trap
[Chorus]
En Bokkie jy weet waar waai die wind
En Bokkie jy weet waar waai die wind
Heen vanaand
[Verse 2]
En daar waar jy geloop het
Mooi sketse van die lewe verkoop het
Pluk ek die sterre een vir een
En vermy ek die wêreld keer op keer
[Chorus]
En Bokkie jy weet waar waai die wind
En Bokkie jy weet waar waai die wind
Heen vanaand
[Chorus]
Oh maar Bokkie jy weet waar waai die wind
En Bokkie jy weet waar waai die wind
Heen vanaand
Written by: Stef Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...