album cover
Karoonag
album cover
Karoonag wurde am 1. Januar 1990 von Mountain Records als Teil des Albums KarooNagte veröffentlicht
1. Januar 1990
LabelMountain Records
BPM73
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
As die nag sy baaitjie toeknoop oor die veld
En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê
As die tweeling en die kreef kotteljons so oor Beaufort-Wes
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
[Chorus]
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
Hier vanaand
[Verse 2]
In die môre as dit blou word en die amber wolke roer
As die son sy eerste lig oor die bitterboela stoot
As die trein by Noupoort fluit
En dit wegraak in die wind
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant
[Chorus]
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
Ruik jy katbos en ruik jy kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
Hier vanaand
[Chorus]
Ruik jy katbos en ruik jy kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
Ruik jy katbos en ruik jy kambro
As dit reën in die Kleinkaroo?
My hantamwind, my optelkind, vanaand
By my vanaand
Written by: Coenie de Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...