album cover
Die Verlee
album cover
Die Verlee wurde am 14. Juni 2007 von Harthor Records als Teil des Albums Veiligheid Eerste veröffentlicht
14. Juni 2007
LabelHarthor Records
SpracheEnglish
BPM181
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Ek onthou vyf jaar terug
'n Verlepte, vaal verhaal
Van 'n opgevoede welbeskaafde straatkind, en
Sogenaamde slagoffers wat verontrief
Ek sien die weerlig, ek probeer skrik
Maar jou gesig, ontwrig my instink
Ek begin dink, wat met my gebeur
Ek onthou 'n gretige gevoel
Van deel van iets wees
Ek onthou 'n masker gemeente
Omgekoopte eenheid van troos
Sien reguit deur jou
En ek hoor jou
En ek voel absoluut fokkol
Ek sien die weerlig, ek probeer skrik
Maar jou gesig, ontwrig my instink
Ek begin dink
Sprei die gene die verlee gaan staak
Jy's die rede so verskoon ons gedrag
Genees dan jou beserings
Maak dan reg wat verkeerd is
Ons is mos so geleer
Geprogrameer om te volg
Die institusie die sisteem van sorg
Wat die waarheid ignoreer
Sprei die gene die verlee gaan staak
Jy's die rede so verskoon ons
Sprei die gene die verlee
Genees dan jou beserings
Maak dan reg wat verkeerd is
Ons is mos so geleer
Geprogrameer om te volg
Die institusie die sisteem van sorg
Wat die waarheid ignoreer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...