album cover
Formule
242
World
Formule wurde am 14. Juni 2007 von Harthor Records als Teil des Albums Veiligheid Eerste veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum14. Juni 2007
LabelHarthor Records
SpracheEnglish
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM171

Musikvideo

Musikvideo

Credits

Songtexte

Jy't natskei op skool gehad
Verstaan jy as ek sê my valensie wil jou hê
Jy't my verneder voor jou vriende
Wat maak jou so spesiaal
Het julle huis, vier bediendes?
Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie
Jy's so besig jy't nie tyd om jou
Emosionele vuur te blis nie
Die lewe is regtig nie so bad
Soos wat jy dink dit is nie
Word wakker jy is net nie lus nie
Want ek en jy is deel van 'n klein formule
Niks meer as 'n paar molekules
Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is
Deel van 'n formule
Wat, sê jou kode, sê jou kode
Is jy verlore, is jy uit die mode?
Op die heel einde is ons almal maar net mense
Wit, swart, geel selfs pink, dis net kleure
Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie
Jy's so besig jy't nie tyd om jou
Emosionele vuur te blis nie
Die lewe is regtig nie so bad
Soos wat jy dink dit is nie
Word wakker jy is net nie lus nie
Want ek en jy is deel van 'n klein formule
Niks meer as 'n paar molekules
Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is
Jy is, jy is
Deel... van 'n formule
Ek en jy is deel van 'n klein formule
Versigtig saamgestel uit die lewe se notules
Ek weet dis ingewikkeld en moeilik om te verstaan
Wie het die antwoord, dalk die man op die maan?
Ek en jy is deel van 'n klein formule
Niks meer as 'n paar molekules
Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is
Jy is, jy is
Deel van 'n formule
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...