album cover
Tattoo
album cover
Tattoo wurde am 5. Januar 2010 von VONK MUSIEK/REAL MUSIC DISTRIBUTION als Teil des Albums Tune Tune Baboon veröffentlicht
5. Januar 2010
LabelVONK MUSIEK/REAL MUSIC DISTRIBUTION
SpracheEnglish
BPM89
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favourite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
[Verse 1]
In die skool was jou naam geverf op my spacecase
Ek het jou tas gedra want ons was mos gekys
Het jou gehelp om jou huiswerk af te skryf
En ek onthou nog jou gesig toe ek jou wys
[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favourite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
[Verse 2]
In die Spur het ek om jou hand gevra
In die witwyn glas was die ring wat jy nou dra
Toe ons weer kyk was die kinders almal daar
En vanaand sal ek jou wys as jy my vra
[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favourite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
[Bridge]
Daar's 'n oorbel in die lob van my linkeroor
En 'n bumper sticker op my kar wat sê "I love you"
En na jare noem jy my groot kokedoor
Was true love gewees
Was true love gewees, Patrys
[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favourite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...