album cover
Bosluis
album cover
Bosluis wurde am 1. Juni 2012 von Doef Doef Plate als Teil des Albums Lekker Stoutgat Treffers (The Greatest Hits) veröffentlicht
1. Juni 2012
LabelDoef Doef Plate
SpracheEnglish
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Jannie bring die troffel, daar's bosluis in my hol
Sannie kom die traf af, en sy kak haar byna vol
Japie gryp die tweezer, maar dit help ook net mooi fokol
Want die bosluis sit nog stewig in my hol
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
En die bosluis sit nog stewig in my hol
Gits, ou Fritz daar is n bosluis in my hol
Gielie lag sy gat-af, en hy dink dis n moerse jol
Japie gryp die knyptang, maar dit help ook net mooi fokol
Want die bosluis sit nog stewig in my hol
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
En die bosluis sit nog stewig in my hol...
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
En die bosluis sit nog stewig in my hol
Jannie bring die troffel, daar's n bosluis in my hol
Sannie kom die traf af, en sy kak haar byna vol
Japie gryp die tweezer, maar dit help ook net mooi fokol
Want die bosluis sit nog stewig in my hol
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
La la lala, dis n bosluis
En die bosluis sit nog stewig in my hol
En die bosluis sit nog stewig in my hol
Written by: A
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...