album cover
Rigtingloos
album cover
Rigtingloos wurde am 17. November 2008 von David Gresham Records als Teil des Albums Engele Wat Skree (Special Edition) veröffentlicht
Released17. November 2008
LabelDavid Gresham Records
BPM109
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Word jy ook soms wakker en wens die dag was verby
Ek's seker jy sukkel ook soms om jou kop leeg te kry
Verstaan jy die kleur van die woorde?
Sê jy verstaan my
[Verse 2]
Waarheen jaag jy, hoe kan ek tyd vir jou laat stop?
Hier staan ek alweer volmaak in tekortkoming en voel net nog leër
Maar telkens is jy die bestemming van hierdie hartstog
[Chorus]
En nou skielik, na al hierdie tyd
Sien jy hierdie fliek is jou werklikheid, en
Sukkel jy om die regte dialoog te skryf
My woorde kom verkeerd uit, my woorde kom verkeerd uit en
Gee my 'n nuwe geleendheid, ek
Hou nie meer van hierdie karakters en al nie
Ek weet nie wat het van my geword nie
Ek het heeltemal vergeet hoe dit is om rigtingloos te wees
[Verse 3]
Wonder jy ook soms hoekom jy so hard baklei?
Maar hou jy aan voel ten spyte van seerkry
Want om te voel is darem iets en dit is gewoontlik beter as niks
[Verse 4]
Verstaan jy nie die snak na asem, verduidelik dit vir my?
Hier staan ek alweer volmaak in tekortkoming en voel net nog leër
Maar telkens is jy die bestemming van hierdie hartstog
[Chorus]
En nou skielik, na al hierdie tyd
Sien jy hierdie fliek is jou werklikheid, en
Sukkel jy om die regte dialoog te skryf
My woorde kom verkeerd uit, my woorde kom verkeerd uit en
Gee my 'n nuwe geleendheid, ek
Hou nie meer van hierdie karakters en al nie
Ek weet nie wat het van my geword nie
Ek het heeltemal vergeet hoe dit is om rigtingloos te wees
Om rigtingloos te wees

Written by: Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...