album cover
Matrooslied
album cover
Matrooslied wurde am 1. Januar 2002 von Rhythm Records als Teil des Albums Maanhare veröffentlicht
Released1. Januar 2002
LabelRhythm Records
SpracheEnglish
BPM64
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Ek lê in 'n baie ou hawe
Waar die visse al die vissermanne ken
En die bote ken mekaar se name
En die oop see se ou geheim
[Verse 2]
Daar ver om die hoek van die wêreld
Waar die sonskyn met die donderweer dans
Swem sy met fosfor en pêrels
Teen die diepte swart see hulle kan terug gaan
[Chorus]
Sy roep my oor die strande
Oor die kranse en die eilande soek sy my hande
My hart en my siel
[Verse 3]
So lank as die liggies glinster
So lank as die goeie winde waai
Sal die son en die maan en die sterre
En die aarde sal al in die ronte draai
[Chorus]
Sy roep my oor die strande
Oor die kranse en die eilande soek sy my hande
My hart en my siel
[Chorus]
Sy roep my oor die strande
Oor die kranse en die eilande soek sy my hande
My hart en my siel
Ek lê in 'n baie ou hawe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...