album cover
Lag
27
Afrikaans
Lag wurde am 23. Mai 2025 von Dkoda als Teil des Albums Alles, Almal, Iewers - EP veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum23. Mai 2025
LabelDkoda
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM99

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Sy sê ons sal mekaar tot mislukking lei
Wat weet ek dan nie?
So swaar trek die jaar aan haar energie
Te tragies, verniet
Is dit beter om te droom?
[PreChorus]
Daar's niks en niemand wat ek
Vir jou kan uitruil nie
Maar ons weet
Dat die duiwel net kan blaf
Vir jou staar en hom stukkend lag
[Chorus]
Vir jou staar en hom stukkend lag
[Verse 2]
Was dit vooruit gereël
Dat die jaar ook sal bars
Op sy nate?
Daar daal dit op my neer
Hierdie helse verwagting
Ek's seker dis beter om te droom
[PreChorus]
Daar's niks en niemand wat ek
Vir jou kan uitruil nie
Maar ons weet
Dat die duiwel net kan blaf
Vir jou staar en hom stukkend lag
[Chorus]
Vir jou staar en hom stukkend lag
[Verse 3]
Ek wil verveeld raak
Eintlik van alles net vergeet, maar
Dis duidelik
Duidelik 'n probleem
Al die jare se trane wat nogsteeds dans
Eintlik
Wil ek dan net verveeld raak
Eintlik van alles net vergeet, maar
Dis duidelik
Duidelik 'n probleem
Al die jare se trane wat nogsteeds dans
Eintlik bly ek net verveeld
Written by: Henco Bosman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...