album cover
Rigting
215
Afrikaans
Rigting wurde am 5. Juni 2026 von Select Musiek als Teil des Albums Rigting - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum5. Juni 2026
LabelSelect Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM132

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Dis soms moeilik om te balanseer
Om weer en weer jou als te gee
Maar jy hou my noord al draai ek suid
Solank jy wil, is ek ook bereid
Jy wys my die weg
Want al is jy verkeerd, is jy reg
Sê net wat jy bedoel
Want wat jy bedoel is wat ek voel
[PreChorus]
Dit voel soms deurmekaar
Maar ons sien deur mekaar die regte pad
[Chorus]
Ons waai in 'n rigting al weet ons, ons verdwaal
Want jy weet as jy alleen is, sal ek jou kom haal
Ons waai in 'n rigting, maar waarookal ons land
Is my voete wat noord kyk reg langs joune geplant
Ja, my voete kyk noord, reg langs joune geplant
[Verse 2]
Ek wou die wêreld soek, toe vind ek my huis
Al wil ek nie altyd nie, kom ek saam op die reis
Jy is my weste
Al soek ek noord of suid, bly tuis die beste
By jou
[Chorus]
Ons waai in 'n rigting al weet ons, ons verdwaal
Want jy weet as jy alleen is, sal ek jou kom haal
Ons waai in 'n rigting, maar waarookal ons land
Is my voete wat noord kyk reg langs joune geplant
Ja, my voete kyk noord, reg langs joune geplant
[Chorus]
Ons waai in 'n rigting al weet ons, ons verdwaal
Want jy weet as jy alleen is, sal ek jou kom haal
Ons waai in 'n rigting, maar waarookal ons land
Is my voete wat noord kyk reg langs joune geplant
Ja, my voete kyk noord, reg langs joune geplant
Written by: Emil Paul, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...