album cover
19
album cover
19 wurde am 19. Juni 2026 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums 19 - Single veröffentlicht
Released19. Juni 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM119
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Ek het jou ontmoet tussen niks en nêrens nie
Wens ek kan myself sien soos wat jy my sien
Kan tyd dan stilstaan vir 'n rukkie?
Kom ons lewe in die fantasie
Ons is nog jonk maar ek wil jou nie verloor nie
[PreChorus]
Want jy is ’n 9 uit 10 en ek is negentien
So if it’s meant to be, sal ek jou weer sien
Ja, jy is ’n 9 uit 10 maar ek is negentien
Ek wil die wêreld sien
[Chorus]
So gee my ’n kans om die wêreld te reis
Ek los vir eers my hart op ys
Gee my ’n kans om my droom na te jaag
Dalk sien ek jou dan weer oor ’n jaar
Negentien
Negentien
Oh baby, negentien, oh
[Verse 2]
Jy’s cute en sag op die ogies
Jy tick tog altyd die regte boksies
Maar ons is jonk en ek wil jou nie verloor nie
[PreChorus]
Want jy is ’n 9 uit 10 en ek is negentien
So if it’s meant to be, sal ek jou weer sien
Ja, jy is ’n 9 uit 10 maar ek is negentien
Ek wil die wêreld sien, oh
[Chorus]
Gee my ’n kans om die wêreld te reis
Ek los vir eers my hart op ys
Gee my ’n kans om my droom na te jaag
Dalk sien ek jou dan weer oor ’n jaar
Negentien
Negentien
Yes baby, negentien, oh
Woah
Oh
[Bridge]
Ek wil met sekerheid leef in onsekerheid
Ek wil my plekkie vind in hierdie maligheid
Negentien
Negentien, oh baby
[PreChorus]
Jy is ’n 9 uit 10, ek is negentien
If it’s meant to be, sal ek jou weer sien
Jy is 'n 9 uit 10, ek is negentien, negentien, oh
[Chorus]
Gee my ’n kans om die wêreld te reis
Ek los eers my hart op ys
Gee my ’n kans om my droom na te jaag
Dalk sien ek jou dan weer oor ’n jaar
Negentien, negentien
Oh baby, negentien
Written by: Demarie Pieterse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...