album cover
Seerower
5.040
Pop
Seerower wurde am 1. November 2013 von Select Musiek als Teil des Albums Seerower veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum1. November 2013
LabelSelect Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM127

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Vat so seerower, vat so
Staan jy met jou rug teen die muur?
Brand jy met een voet in die vuur?
Gaan jy dat dit jou onderkry?
En dink jy die donker gaan jou vang?
Staan jy alleen of loop jy die plank?
Swem jy, of maak die haaie jou bang?
Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see
Vat so seerower, vat so
Jou tou op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Vat so seerower, vat so
Want jy sal my nie onderkry
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Veg jy in hierdie oorlog alleen?
Voel jy almal los jou alleen?
Staan by, want ek het hierdie een
Weet jy, jy is die man van staal?
Gaan jy vir jou 'n skat gaan haal?
Hoor jy, laat ek vir jou vertel
Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see
Vat so seerower, vat so
Jou tou op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Vat so seerower, vat so
Want jy sal my nie onderkry
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Hier kom ek weer om jou te wys
Ek sal my vlag bo joune hys
Hier kom ek weer om jou te wys
Ek is nie bang
Vat so seerower, vat so
Jou tou op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Vat so seerower, vat so
Want jy sal my nie onderkry
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop, hier kom ek weer
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...