Songtexte

My meisie wil vir my sê Ek het langs 'n ander paar boude gelê En dis hoe sy daarvan weet Ek het my boxer by Sonja vergeet My Spiderman boxer by Sonja vergeet Verbode vrugte Is vreeslik lekker Verbode vrugte Is nice Verbode vrugte Is vreeslik lekker Verbode vrugte Is nice Sonja bly oorkant die straat Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad En dit is toe wat gebeur Sy vra my toe mos om haar rug te masseer En haar sagte wit boudtjies met room in te smeer Verbode vrugte Is donders lekker Verbode vrugte Is nice Verbode vrugte Is donders lekker Verbode vrugte Is nice Verbode vrugte Is donders lekker Verbode vrugte Is nice Verbode vrugte Is donders lekker Verbode vrugte Is nice
Writer(s): Wessels Robb Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out