album cover
Tattoo
album cover
Tattoo wurde am 1. Januar 2006 von Select Musiek als Teil des Albums Tattoo veröffentlicht
AlbumTattoo
1. Januar 2006
LabelSelect Musiek
SpracheEnglish
BPM
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Daars n tattoo van jou naam op my linker boud
En n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja die dinge wat n man
Ja die dinge wat n man... vir n vrou sal doen
In die skool was jou naam geverf op my spacecase
Ek het jou tas gedra want ons was mos gekys
Jy het my gehelp om jou huiswerk af te skryf
En ek onthou nog jou gesig toe ek jou wys
Daars n tattoo van jou naam op my linker boud
En n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja die dinge wat n man
Ja die dinge wat n man... vir n vrou sal doen
In die SPUR het ek vir jou hand gevra
In die wit wynglas was die ring wat jy nou dra
Toe ons weer kyk toes die kinders almal daar
En vanaand sal ek jou wys as jy my vra
Daars n tattoo van jou naam op my linker boud
En n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja die dinge wat n man
Ja die dinge wat n man... vir n vrou sal doen
Daars n oorbel
In die lob van my linker oor
En n bumper sticker op my kar wat sê
I love you
En na jare noem jy my groot kokkedoor
Dit was true love gewees
Dit was true love gewees... Patrys
Daars n tattoo van jou naam op my linker boud
En n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja die dinge wat n man
Ja die dinge wat n man... vir n vrou sal doen
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...