Μουσικό βίντεο

Περιλαμβάνεται σε

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Στίχοι

As die son vanaand gaan sak Gaan 'n miljoen harte breek As die waarheid braaf genoeg was Om sy kop weer uit te steek Dan sou ons dalk in vrede Die mense in hierdie lewe kon genees Maar ek is bang net soos jy Vir dit wat kan gebeur Wat as donker wolke kom En jy staan sonder n geweer Sal die goedheid in jou hart die (suurreën) vir n oomblik kan keer Maar ek sou alles nou verruil As ek net saam met jou kon huil Ek sal klim in jou bed Ek voel niks vir die res Ons sal skaduwees oorrompel En ons kan sien in die donker Wie sal verstaan En ons weet ons moet probeer Maar dis so maklik om op te gee Hoekom sal jy dan opstaan As jy so bang is om te val Ek is moeg vir die gesukkel En ek is moeg vir die baklei Wie sal verstaan
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out