Μουσικό βίντεο

Rudi Muller - Jy bly my kind
Δείτε το μουσικό βίντεο του {trackName} από {artistName}

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Rudi Muller
Rudi Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Muller
Rudi Muller
Songwriter
Duval Maloyer Janina
Duval Maloyer Janina
Songwriter

Στίχοι

Jy bly My kind Al jou vreugde kan jy nou by My vind Dis nou die tyd Verheug jou in My heerlikheid Jy bly My kind Ek dink nie meer aan jou foute nie Ek bly getrou My liefde vir jou sal nooit verdwyn nie Jy bly My kind Ek staan en wag met arms oop vir jou Laat My liefde al jou seer genees Met al jou foute gee Ek om Ek is lief vir jou Jou hele lewe aan my toevertrou Ek droog jou trane, vind jou rus by My Jy is My kind Jy bly My kind Al dwaal jy rond, jy kan rigting vind Laat ek jou wys Als wat jy soek, kom kniel by die kruis Jy bly My kind Ek staan en wag met arms oop vir jou Laat My liefde al jou seer genees Met al jou foute gee Ek om Ek is lief vir jou Jou hele lewe aan my toevertrou Ek droog jou trane, vind jou rus by My Jy is My kind
Writer(s): rudi muller Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out