Μουσικό βίντεο

Die Wêreld Is Mal
Δείτε το μουσικό βίντεο του {trackName} από {artistName}

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Composer
Jedd Kossew
Jedd Kossew
Songwriter
Rudolf Willemse
Rudolf Willemse
Songwriter

Στίχοι

Wolke gooi skaduwees Dis snaakse weer Die reuk van my huurmotor wat my irriteer Die lug is droog En ek's onwelkom hier Ek is ver van die huis af Alleen en ver van die huis af Op pad nêrens heen Verander, vervreem En ek is siek daarvan Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is die uitsondering Want die wêreld is mal Ek kon dit nie doen sonder jou nie Die weer wat my windverwaai Oop ruit laat die insekte in En jy het my gered Voor ek geweet het ek het redding nodig Alweer te ver van die huis af Op pad nêrens heen Verander, vervreem En ek is siek daarvan Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is die uitsondering Want die wêreld is mal Ek het jou nodig nes jy is Daar is genoeg hier vir my Op hierdie aarde nes jy is Nes jy is Nes jy is Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is die uitsondering Want die wêreld is mal Want die wêreld is mal Want die wêreld is mal
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out