Μουσικό βίντεο

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Francois Lessing
Francois Lessing
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Στίχοι

Jy't gesê, dis al wat jy ooit wou hê. Dis al wat jy ooit wou kry. Jou elke asem was vir my. Jy's in my bloed. Kop vol twyfel, hart vol moed. Siel en skaduwees van seer. Belowe jy was soveel meer. Jy's soos goeie wyn: net 'n slegte gewoonte. Maar jy vloei in my, en jy verstaan al my sonde. Dis net jy. Dis alles vir jou Jy's soos goeie wyn: net 'n slegte gewoonte. Dis die gevoel in my as ek jou sien in die somer. Dis net jy. Dis alles vir jou. Jy't laat weet: Jy wou alles van my vergeet. Maar alles wat ek kan onthou. Is iewers in jou toegevou. Jy's soos goeie wyn: net 'n slegte gewoonte. Maar jy vloei in my, jy verstaan al my sonde. Dis net jy. Dis alles vir jou En wat dit ookal werd is: Maak seker dat jy sterk is. Maak seker dat jy weet, wat jy, wil hê. En hoe dit ookal nou sy. Belowe net jy mis my. Maak seker dat jy weet. Jy's soos goeie wyn: net 'n slegte gewoonte. Maar jy vloei in my, jy verstaan al my sonde. Dis net jy. Dis alles vir jou Jy's soos goeie wyn: net 'n slegte gewoonte. Dis die gevoel in my as ek jou sien in die somer. Dis net jy. Dis alles vir jou. Dis net jy. Dis alles vir jou.
Writer(s): Dewald Wasserfall Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out