Μουσικό βίντεο

Περιλαμβάνεται σε

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Madeleine Conradie
Madeleine Conradie
Synthesizer
Hugo Brand
Hugo Brand
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Marie Korff
Jean-Marie Korff
Songwriter
Jan-Adriaan Korff
Jan-Adriaan Korff
Songwriter
Lucinda Rosa Neethling
Lucinda Rosa Neethling
Songwriter
Tim van der Westhuizen
Tim van der Westhuizen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie
Producer
Gerhard Grobler
Gerhard Grobler
Producer
Benjamin Hound
Benjamin Hound
Producer

Στίχοι

Ek weier Ek weier om jou woorde te glo Dis nie wat ek lees in jou oë As jou hart vol is loop jou mond oor en oor en oor As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor, maar ek weier om jou woorde te glo Eks stom Baby eks lankal stom geslaan Ek sukkel om jou sinne te verstaan As jou hart vol is laat jou mond gaan probeer net praat As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor, maar ek weier om jou woorde te glo Wel ek sit hier op my hande en ek byt op my tong In plaas van spoeg in jou gesig skryf ek eerder hierdie song Bly maar stil as jy nie weet wat jy wil sê nie Bly maar stil as jy nie weet wat jy wil hê nie Die kaarte is op die tafel en die koeël is deur die kerk Ek gooi my woorde teen jou lyf en ek wonder hoekom Ek werk so hard want ek kan jou net nie verstaan nie So hard as wat jy skree maak jy nie sin nie En hoeveel keer, elke keer Moet ek vir jou sê, elke keer As ons weer elke keer moet probeer kry ons twee 'n bietjie seer Ons gaan net aan om en om Al die pad van die begin Oneindige omwenteling Jy trap die heeltyd op my tone maar jy sukkel om te stap in my spore Solank ek net vorentoe beweeg, tree vir tree Gee ek nie om as jy my verleë nie As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor As jy dit nie kan sê nie sing dit As jy dit nie meer wil hê nie bring dit Ek sal vat wat jy bereid is om te verloor, maar ek weier om jou woorde te glo
Writer(s): Lucinda Neethling Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out