Κορυφαία τραγούδια από Dewald Gouws
Παρόμοια τραγούδια
Συντελεστές
PERFORMING ARTISTS
Dewald Gouws
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Gouws
Songwriter
Στίχοι
Elke tree wat jy gee
As jy om jou kyk is daar iemand met seer gewond met vrees
In die gees
In elke stem wat jy hoor
As jy mooi luister is daar iemand wat weer Moed verloor
Hoop verloor
Sluit die die deure oop
Van n gebroke hart
Maak die sluise oop
Deel jou smart
Ek hoor n hart wat huil tussen baie mense om my
Ek sien n siel wat skuil
Agter vensters van verwerping
Ek hoor n hart wat huil
Soveel mense staan hier om
Die hartseer wat weerspieël
In die vensters van jou siel
Elke noot wat jy sing
Weergalm deur deur jou are van herlewing
In jou gees
Maak die sluise oop
Deel jou hart
Ek hoor n hart wat huil
Tussen baie mense om my
Ek sien n siel wat skuil agter vensters van verwerping
Ek hoor n hart wat huil
Soveel mense staan hier om
Die hartseer wat weerspieël
In die vensters van jou siel
In die vensters van jou siel
Writer(s): Dewald Gouws, J Rautenbach
Lyrics powered by www.musixmatch.com