Στίχοι

Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas In eenvoud kry ons koud Met oop wonde, vol bloed en benoud Jou jare van strale en gedagtes vasgebrand Die grootste prys betaal vir goud en sand Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas Die wolke wen my hart se wense Sonsak-drome sonder grense Hier wil ek tot in ewigheid bly Hier voel ek uiteindelik bevry Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas Ek weet nie meer Ek weet nie meer Ek weet nie meer Of jy die Of jy die Of jy die Stilte kan herken nie Ek weet nie meer Ek weet nie meer Ek weet nie meer Of jy die Of jy die Of jy die Stilte kan herken nie Hou net vas Hou net vas Want viraltyd, viraltyd is vandag
Writer(s): Francois Van Wyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out