album cover
Dans
album cover
Dans κυκλοφόρησε στις 1 Απριλίου 2011 από WM South Africa ως μέρος του άλμπουμ Die Moeite Werd
ΆλμπουμDie Moeite Werd
Released1 Απριλίου 2011
ΕτικέταWM South Africa
BPM74
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Μουσικό βίντεο

Μουσικό βίντεο

Στίχοι

[Verse 1]
Te veel keer het ek jou hart geweier
Want dit alles klink te goed om waar te wees
Maar vanaand staan ek hier in jou arms
Met die dansvloer oop vir jou en my
[Verse 2]
En ek sê vou jou hande om my wange
En soen my op my lippe, hou my vas
Hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my
Die pad is onbekend, maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
[Verse 3]
Dit was 'n warm somersaand toe jy my hand vat
En op jou regterknie vir my antwoord vra
Ek wou nie regtig huil nie, maar ek het
En met jou sagte woorde het jy my kom red
[Chorus]
En ek sê vou jou hande om my wange
En soen my op my lippe, hou my vas
Hou my tog net vas
Want dit bewe hier binne my
Die pad is onbekend, maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
[Verse 4]
Ek gee alles wat ek is
Net om een met jou te wees
Tot die dood ons skei
[Chorus]
Vou jou hande om my wange
En soen my op my lippe, hou my vas
Hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my
Die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
[Chorus]
So, vou jou hande om my wange
En soen my op my lippe, hou my vas
Hou my tog net vas
Want dit bewe hier binne my
Die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...