Συντελεστές
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Programming
James Boland
Lead Vocals
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Gopal
Bass Guitar
Sheldon Sham
Saxophone
Raymond Green
Electric Guitar
Jason Boland
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
James Boland
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
Nathan Woodman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Producer
Στίχοι
Hou my dop, sy's soos 'n spinnekop
Die girls byt in die Vrystaat
Ek love dit in die Vrystaat
Pas net op, want soos 'n spinnekop
Sy vat jou vas in die Vrystaat
Ek love dit in die Vrystaat
Ek kan nie terug baklei
Die girl het vir my
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Trap net vas, of sy sal jou verras
Die girls jag in die Vrystaat
Ek love dit in die Vrystaat
Niks geraai, hierdie girls ken van braai
Hulle eet nie slaai in die Vrystaat
Ek love dit in die Vrystaat
Ek kan nie terug baklei
Die girl het vir my
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Jy dink jy't tyd maar die girl het ander planne
Daai bene vang my en al die ander manne
Gee net op, sy's my spinnekop, die giftigste een in die dorp
Hou my dop, sy's soos 'n spinnekop
Die girls byt in die Vrystaat
Ek love dit in die Vrystaat
Written by: James Boland, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan

