Στίχοι

Vind vrede In die feit dat dit ook Verby sal gaan En tot 'n einde kom Jy sal nie eers kan onthou Hoe erg dit was nie Want dit was nie Ek het vrede In die feit Dat tyd ook stil moet staan Om mekaar te onthou En nooit weer terug te gaan Na hoe dit was nie Na hoe dit was nie Lewendig Lyk vir my lewendig Ons liefde is aandag En jys vir my geleen So lyk net lewendig Lyk net vir my lewendig Vind vrede In die feit dat jy ook seer gaan kry En jouself 'n kans gee Om jouself te bly Vind vrede in die feit Dat jy ook stil moet raak En 'n wagwoord By tye voor jou mond moet plaas Moet nooit jouself Verlaat nie Ons moet onthou Om om te gee Liefde is net aandag En jy's vir my geleen Ons moet onthou Om om te gee Liefde is net aandag En jy's vir my geleen Ons moet onthou Om om te gee Liefde is net aandag En jy's vir my geleen Ons moet onthou Om om te gee Liefde is net aandag En jy's vir my geleen
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out