Μουσικό βίντεο

Μουσικό βίντεο

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Nagligte
Nagligte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Brink
Jacobus Brink
Songwriter
Wynand Jonker
Wynand Jonker
Songwriter
Daniel Brink
Daniel Brink
Songwriter

Στίχοι

Steek 'n stok in die wiel
Van die idee om net in te gee
Wysheid het ons geleer
Om die lewe hard te speel
Ons staan saam maar kan ons saam bestaan
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Vergeet van die reëls
Ons het dit nie geskryf nie
Die wêreld kan by ons leer
Ons het die lewe hard gespeel
Ons staan saam en saam sal ons vergaan
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Antwoord aan niemand nie
Antwoord aan niemand nie
In teenstand staan ons saam
(Antwoord aan niemand nie)
Teen alles wat ons haat
In opstand mars ons saam
(Antwoord aan niemand nie)
Op die klop van een hart
In teenstand staan ons saam
(Antwoord aan niemand nie)
Teen alles wat ons haat
Dit stop nou, stop nou
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Vir die wenners, die verhewes
Die predikers, die skeinheiliges
Dit stop nou, ons antwoord aan niemand nie
Written by: Daniel Brink, Jacobus Brink, Wynand Jonker
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...