album cover
Foute
25.806
Afrikaans
Foute κυκλοφόρησε στις 2 Ιουνίου 2023 από Warner Music Africa ως μέρος του άλμπουμ Wille Ding
album cover
ΆλμπουμWille Ding
Ημερομηνία κυκλοφορίας2 Ιουνίου 2023
ΕτικέταWarner Music Africa
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια
BPM

Μουσικό βίντεο

Μουσικό βίντεο

Στίχοι

[Verse 1]
Wat maak ons hierdie naweek?
Foute
Foute
[Verse 2]
My yster, my buffel, my hart se held
Die maand is verby, ons het pay gekry
Daar's 'n brandewyn special by ons watergat
Kom ons neem maar die pad daar na Darlingstraat
[Verse 3]
My bees, my broertjie, my kameraat
Ek raak skoon mismoedig as ons politieks praat
Kom ons hou dit maar dan vir 'n ander dag
Want dit en bakleiery loop hand aan hand
[Verse 4]
Wat maak ons hierdie naweek ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe ja, foute, foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe, houe
[Verse 5]

[Verse 6]
Foute
Foute
[Verse 7]
My kwagga, ou grootleeu, my barkvallas
Onthou jy die karpe wat ons langs Harties vang?
Supercast en 'n stukkie tigernut
Laat die kurpers bo die water op aandag staan
[Verse 8]
Wat maak ons hierdie naweek ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe ja, foute, foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe, houe
[Verse 9]

[Verse 10]
Foute
Foute
[Verse 11]
Kaptein, Kaptein die klok het gelui
Dis tyd dat ons paaie vir 30 dae skei
Gaan maak nou maar vrede in jou eie huis
Ons maak weer so as die salaris in kruip
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...