album cover
Ek Belowe
album cover
Ek Belowe κυκλοφόρησε στις 26 Απριλίου 2024 από JRECORDS ως μέρος του άλμπουμ Ek Belowe - Single
ΆλμπουμEk Belowe - Single
26 Απριλίου 2024
ΕτικέταJRECORDS
BPM103
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Στίχοι

[Verse 1]
Wat ek my lewe lank gedroom het
Het ek gekry
Dit wat ek altyd voor gevra het
Staan reg voor my
[Verse 2]
Soos 'n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy's nou hier
[Verse 3]
Ek belowe om jou lief te hê met als in my
My hele hart sal altyd joune bly
Tot als vergaan
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou
Met elke tree sal ek jou regop hou
Sal jy onthou
Vir altyd engel ek belowe jou
[Verse 4]
Dis die storie van my lewe
Net ek en jy
Al die smeek in my gebede
Ooh dis nou verby
[Verse 5]
Soos 'n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy's nou hier
[Verse 6]
Ek belowe om jou lief te hê met als in my
My hele hart sal altyd joune bly
Tot als vergaan
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou
Met elke tree sal ek jou regop hou
Sal jy onthou
Vir altyd engel ek belowe jou
[Verse 7]

Written by: Franja Du Plessis, Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...