Περιλαμβάνεται σε
Παρόμοια τραγούδια
Συντελεστές
PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Vocals
Johan Vorster
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Executive Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Robin Kielly
Producer
Στίχοι
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Sy pêrels
Dit raak dalk donker
In die aand as jy jou oë toe maak
Maar jou land kan skyn
As jy kies
Om die lig in te laat
Dit lyk dalk vêr om te loop
Maar jy is duur gekoop
Die engele dans al
Vir daai dag wat jy
Jou siel weer laat doop
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's baie meer werd
La la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la a a
La la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la laaa
Jou hart heg waarde
Aan die wêreld
Wat soms om jou maai
Al voel jou tyd
Dalk te min
Kan jy steeds vrede saai
Jy's uitgekies
Om te droom
En in vrede te woon
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel?
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's baie meer werd
La la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la a a
La la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la laaa
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel?
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel val?
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel?
Jy's nie alleen nie
Jy's nie alleen nie
Oeeh hooo aaaa
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's soveel meer werd
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's soveel meer werd
Jy's soveel meer werd
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen
Lyrics powered by www.musixmatch.com