album cover
Ligloop
album cover
Ligloop κυκλοφόρησε στις 7 Ιουνίου 2024 από Arno Carstens ως μέρος του άλμπουμ Sewe Sakke Hoop - EP
ΆλμπουμSewe Sakke Hoop - EP
Released7 Ιουνίου 2024
ΕτικέταArno Carstens
BPM114
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Στίχοι

Gee ons 'n boog vir n wyle,
tot die winter knoes ons druk.
Daai steen pilaar wat strek tot die einde
het oë wat niks vermoed.
Ek skeer myself vir jou.
Jy skeer jouself vir my.
Te verdeelte om te versoen,
maar ek gaan nêrens sonder jou.
Ons hou aan met lag,
in die middel van die nag.
Snik, vee, en suip,
daai laaste oomblik uit die kruit.
Smart se skadu wen.
Smart se skadu vaal.
Ek koester geen berou,
ek lewe saam met jou.
Ek skeer myself vir jou.
Jy skeer jouself vir my.
As die lewe bietjie vroom is,
is dit ligloop verby.
Kom ons stap saam,
van die pad af wyk.
Almal in die vuurspel,
almal in die maal.
Fokus op die eindspel.
Soek dit hier, soek dit daar.
Almal na die sleutel,
na die hiernamaals.
Maar ons gaan aan en aan,
en oor en oor,
en hoor en hoor.
Dan val ons weer.
Aan en aan,
en oor en oor,
en hoor en hoor.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
Ek skeer myself vir jou.
Jy skeer jouself vir my.
Ek koester geen berou,
ek gaan nêrens sonder jou.
Ek gee myself vir jou.
Jy gee jouself vir my.
As die lewe bietjie vroom is,
ek skeer myself vir jou.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
En dan val ons weer,
dan val ons weer.
Maar ons gaan aan en aan,
en oor en oor,
en hoor en hoor.
Dan val ons weer.
Aan en aan,
en oor en oor,
en hoor en hoor.
Dan val ons weer.
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...