Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Lead Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Lead Vocals
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Lead Vocals
Chris Steyn
Chris Steyn
Lead Vocals
Jay
Jay
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Στίχοι

[Verse 1]
Min slaap, groot braai
Lood stoot, game drive
Kleiduif, rof lyk
So proe vryheid
Vat my bietjie bos toe
Ek wil asemhaal
Ja
[Verse 2]
Lyntjie natmaak, bietjie visvang
Jammer liefie, sein is swak hier
Vat my bietjie dam toe
Ek wil asemhaal
Isja
[PreChorus]
Bok het weer gebel
Nie my vrou nie
Maar my pel
[Chorus]
En of jy hier is vir die gees
Of hier is vir trofees
Pak nou maar daai tassie
Jy weet jy wil hier wees
Manne gaan moet mooi mik
Hierdie is ‘n jagtrip
En of jy hier is vir die jol
Of visse in katrol
Pak nou maar daai koeler
En maak daai glasie vol
Hierdie is ‘n groot dam
Ons gaan bietjie visvang
Dit wat gebeur op ‘n jagtrip
Bly op 'n jagtrip, verstaan jy?
[Verse 3]
Herlaai, big five
Klein glas, groot fines
Kan jy dalk
Daai afstand reg raai?
Vat my bietjie bos toe
Ek wil asemhaal
Stoot hom pappie, stoot hom
[Verse 4]
Diep see, rof ruk
Snoek proe heerlik
As jy naar word
Vat ‘n groot sluk
Vat my bietjie see toe
Ek wil asemhaal
Maar ek raak dan seesiek man
[PreChorus]
Bok het weer gebel
Nie my vrou nie
Maar my pel
[Chorus]
En of jy hier is vir die gees
Of hier is vir trofees
Pak nou maar daai tassie
Jy weet jy wil hier wees
Manne gaan moet mooi mik
Hierdie is ‘n jagtrip
En of jy hier is vir die jol
Of visse in katrol
Pak nou maar daai koeler
En maak daai glasie vol
Hierdie is ‘n groot dam
Ons gaan bietjie visvang
Dit wat gebeur op ’n jagtrip
[Bridge]
Drie dae laas gestort
Jy stink man
Bokkie sien jou binnekort
[Chorus]
En of jy hier is vir die gees
Of hier is vir trofees
Pak nou maar daai tassie
Jy weet jy wil hier wees
Manne gaan moet mooi mik
Hierdie is ‘n jagtrip
En of jy hier is vir die jol
Of visse in katrol
Pak nou maar daai koeler
En maak daai glasie vol
Hierdie is ‘n groot dam
Ons gaan bietjie visvang
Dit wat gebeur op ’n jagtrip
[Outro]
Maar wat het gebeur op die jagtrip?
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...