album cover
Hopelik
album cover
Hopelik κυκλοφόρησε στις 28 Οκτωβρίου 2016 από Next Music ως μέρος του άλμπουμ Hopelik
ΆλμπουμHopelik
Released28 Οκτωβρίου 2016
ΕτικέταNext Music
BPM119
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Στίχοι

[Verse 1]
Kyk uit vir jouself in die donker
Die liggies is skaars maar dis helder
Pasop vir die wat jou blind maak
Dra jou hart op jou mou
Jou siel in jou sak
Jou gedagtes in jou hart en wees eerlik
Met jouself
Wees eerlik
[Verse 2]
Wees oop om te val deur die lewe
Vervelig, aspris skuif ons nader
Aan die wat ons wil heelmaak
Dra jou hart op jou mou
Jou siel in jou sak
Jou gedagtes in jou hart en wees eerlik
Met jouself
Wees eerlik
[Chorus]
Hopelik sal 'n hoop geluk help dat ek hier uitkom
Ek's jammer ek sê wat ek dink
Moet ek eerder dink wat ek sê?

Written by: Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...