album cover
Karolis
2.389
Pop
Karolis κυκλοφόρησε στις 1 Ιανουαρίου 1991 από Trio Records ως μέρος του άλμπουμ Osbraai Op Kromdraai
album cover
ΆλμπουμOsbraai Op Kromdraai
Ημερομηνία κυκλοφορίας1 Ιανουαρίου 1991
ΕτικέταTrio Records
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια
BPM110

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Francois Hayes
Francois Hayes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Hayes
Francois Hayes
Composer

Στίχοι

[Verse 1]
Karolis, Karolis van Dwarskersbos
Is 'n Weskusklong van so ses voet ses
Sy hande is so groot soos 'n piesangtros
Met sy voete die trap hy die klippe so los
[Verse 2]
Oh Karolis, Karolis is 'n bul van 'n man
Kan enige ding met sy kaal hande vang
By Sofie sy meisie is hy soos 'n lam
Verlief oor sy ore vir haar is hy bang
[Chorus]
Ja, hy hou van die see en 'n lekker koppie tee
En hy's lief vir sy Ma, en hy's lief vir sy Pa
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
[Verse 3]
Karolis, Karolis ag sê tog vir my
Waarvandaan jy daardie paar bakbene kry?
Jy hol soos 'n haas en nooit word jy lam
Maar vir varkie se kind sal jy nooit nie kan vang
[Verse 4]
Oh Karolis, Karolis wat maak jy tog nou?
Ek's besig om vir Sofie 'n huisie te bou
Die ring is gekoop en die antwoord was, ja
Ek het vreeslik gestutoter toe ek haar vra
[Chorus]
Ja, hy hou van die see en 'n lekker koppie tee
En hy's lief vir sy Ma, en hy's lief vir sy Pa
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
[Verse 5]
Karolis, Karolis die is toe getroud
Soggens vang hy vis en saans kap hy hout
Die vis word verkoop en die geldjies gespaar
Want een van die dae is Karolsie mos daar
[Verse 6]
Oh Karolis, Karolis die sit op sy kas
Sy Sofie is besig om die wasgoed te was
Die wind is te sterk om die see in te vaar
Die mandjie vol wasgoed die moet hy nou dra
[Chorus]
Ja, hy hou van die see en 'n lekker koppie tee
En hy's lief vir sy Ma, en hy's lief vir sy Pa
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
Hy sê hokaai, wag nou, hoe nou, kom nou
Ag toggie los my 'seblief net alleen
Written by: Francois Hayes
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...