Μουσικό βίντεο

Druk My Vas
Δείτε το μουσικό βίντεο του {trackName} από {artistName}

Περιλαμβάνεται σε

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Composer

Στίχοι

O, die liggies het geblink en die glasies het geklink Ek dans toe met n tannie wat van talcum powder stink Sy dra 'n ring van goud, en sy sê sy is te oud Maar sy vat my ommie lyfn en sy knyp my op die boud En sy sê druk my, druk my, skattie druk my vas Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das En ekke druk haar, ek druk haar, ekke druk haar teen my bors Want die liefde is soos water en ek is baie dors On sy is vuur en vlam, sy drink net coke en rum Ek voel asof ek vooruit druk in die Boegoeberg se skrum Ons dans hieroor die vloer, in 'n saal in die Karoo Ekke voel waar sit haar corset, en sy kyk diep in my oë En sy se druk my, druk my, skattie druk my vas Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das En ek druk haar, ekke druk haar, ekke druk haar teen my bors Want die liefde is soos water en ek is baie dors Sy soen my voor haar deur, sy soen my nog 'n keer Vir die liefde was ek dom, maar ek't gou geleer Die liggies het geblink en die glasies het geklink Ek dans toe met 'n tannie wat van talcum powder stink En sy sê druk my, druk my, skattie druk my vas Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das En ek druk haar, ek druk haar, man, ek druk haar teen my bors Want die liefde is soos water en ek is baie dors O, sy druk my, sy druk my, skattie druk my vas Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das En ek druk haar, ekke druk haar, ja, ek druk haar teen my bors Want die liefde is soos water en ek is baie dors
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out